Amazing Race 2019
REëLS:
1. Span van minimum 3 - 4 lede, R 160 inskrywingsfooi per span
2. Elke span MOET ook R30 saambring wat vir ‘n goeie doel aangewend gaan word
3. Daar is geen ouderdoms beperking nie, maar daar word verwag dat elke spanlid ‘n beurt sal kry om aan die uitdagings deel te neem
4. Elke span moet hul eie voertuig gebruik en die verkeersreëls gehoorsaam
5. Elke span moet ‘n selfoon met ‘n kamera by hul hê op die dag van deelname
6. Die gebruik van ‘n GPS, Google maps of enige ander elektroniese aparaat word nie toegelaat gedurende die “Amazing Race” nie
7. Deelname is vrywillig en op eie risiko
8. Voltooide inskrywingsvorms kan per epos gestuur word na amazingrace@uitenhageoos.co.za (reëlings sal getref word vir betaling van inskrywingsfooi) of kan per hand afgelewer word 20 Greystraat, Van Riebeeck Hoogte.
9. Kontak Valerie by 072 910 4583 of Melinda by 073 498 4872, vir meer inligting.
10. Daar is ‘n limiet op die hoeveelheid spanne wat kan deelneem, so maak seker jul skryf vroegtydig in
11. Die sperdatum vir inskrywing en betaling van inskrywingsfooi is 17 Julie 2019
Opening Times
13h30 / Begin 14h00
Costs
R160 en R30 (wat sal gaan aan 'n goeie saak)
Contact Details
Contact Person: | Valerie |
Telephone: | 072 910 4583 |
Email: | amazingrace@uitenhageoos.co.za |
Where
Venue: | NG Kerk Uitenhage-Oos |
Event Address: | 40 Frere Crescent, 6229 Uitenhage |